02.05.2013 Views

1.1. Virusse word oorgedra deur vektore wat spesifiek is vir elke tipe ...

1.1. Virusse word oorgedra deur vektore wat spesifiek is vir elke tipe ...

1.1. Virusse word oorgedra deur vektore wat spesifiek is vir elke tipe ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Technical & Support Services (Edms) Bpk

HTG Gebou , Oxfordstraat 19, Durbanville, Suid-Afrika Posbus 2956, Durbanville, 7551

T e l + 2 7 ( 0 ) 2 1 9 7 5 0 1 1 0 F a k s + 2 7 ( 0 ) 2 1 9 7 5 0 1 1 5 E - p o s f a n i e @ f p d . c o . z a

f a n i e @ f p d . c o . z a

AARTAPPEL VIRUSSE

1. Algemeen:

1.1. Virusse word oorgedra deur vektore wat spesifiek is vir elke tipe virus. Sulke

vektore is onder andere plantluise, blaaspootjies, grond gedraagde swamme,

aalwurms en ander.

1.2. In RSA is die Aartappelvirus Y (PVY) en Rolbladvirus (PLRV) die belangrikste

oorsaak van opbrengs verlies deur virusse op aartappels. Kromnek virus is ook

belangrik maar minder as bo genoemde. PVY en PLRV word deur luise versprei

waarvan die groen perskeluis (Myzus persicae) en die aartappelluis (Macrosiphum

euphorbiae) die belangrikste vektore is. Kromnek word deur blaaspootjies

oorgedra.

1.3. Jong plante is meer gevoelig vir virus infeksie deurdat die virus binne enkele dae

na die knolle vervoer word.

1.4. Luise ontwikkel vlerke wanneer beperkende faktore ontwikkel soos verswakking in

voedselkwaliteit en hoë populasiedruk of weens ander stimuli soos dagliglengte

ens.

1.5. In die Hoëveld en Natal is die piek van luisvlugte laat in Januarie en in die

winterreëngebied tydens Februarie – Maart en weer Augustus – September en kan

ook tot Oktober strek. Die piek luisvlugte kan egter baie wissel in die

winterreëngebied afhangende van die klimaatsomstandighede gedurende die jaar.

2. Aartappel Virus Y (PVY) of Mosaïek:

2.1. Word oorgedra deur 25 van die ongeveer 50 luis spesies wat bekend is om in

aartappellande voor te kom. Die Perske-, Aartappel, Hawer-, sitrus- en Raapluise

is egter die belangrikste vektore.

2.2. Nie-volhoubare oordraging:

2.2.1. Onbesmette luise word tydens die 1ste 15-60 sekondes van voeding op

besmette plante ge-infekteer.

2.2.2. Oordraging na gesonde plante vind onmiddelik plaas.

2.2.3. Luise is gewoonlik nie meer infektief na 12 ure.

2.3. Word hoofsaaklik deur gevleulde luis besoekers vanaf eksterne bronne oorgedra.

2.4. Binne land verspreiding deur luise kan met chemiese plaagbeheer beperk word.

2.5. Kan meganies deur implemente en wiel beweging oorgedra word.

2.6. Knol tot knol oordraging kan plaasvind d.m.v. luise wanneer spruite aanwesig is.

3. Aartappel Rolblad Virus (PLRV):

3.1. Word oorgedra deur ongeveer 10 van die luis spesies wat bekend is om in

aartappellande voor te kom. Die Perske- en Aartappel luise is egter die

belangrikste vektore.

3.2. Volhoubare oordraging:

3.2.1. Luise benodig 10-60 minute van voeding op besmette plante om ge-infekteer

te word. ‘n Inkubasie periode van 12-48 uur is nodig voor oordraging na

gesonde plante kan begin plaasvind .

3.2.2. Na die inkubasie periode voltooi is vind oordraging plaas na so vinnig as 15

minute voeding maar gewoonlik langer.

3.2.3. Ge-infekteerde luise bly lewenslank infektief.

3.3. PLRV word oor lang afstande deur gevleulde luise oorgedra en sal in die land

vermeerder indien luisbeheer nie toegepas word nie.

3.4. Verspreiding kan makliker deur chemiese plaagbeheer beperk word as die geval

met PVY aangesien besmetting van luise en plante stadiger plaasvind.

3.5. Knol tot knol oordraging kan plaasvind d.m.v. luise wanneer spruite aanwesig is.

4. Kromnek Virus (Tomato Spotted Wilt):

4.1. Word oorgedra deur blaaspootjies.

4.2. Die blaaspootjies word ge-infekteer tydens die eerste stadia van ontwikkelling maar

kan die virus eers oordra as volwassenes.

4.3. Dit kan 14 dae neem vanaf infeksie tot vowassenheid bereik is.

5. Beheer:

5.1. Plant virusvrye moere om die bron van besmetting so klein as moontlik te hou.

5.1.1. Vra dat blaarmonster toetse gedoen word op die ouers van moere wat

geplant gaan word sodat:

5.1.1.1. pro-aktief met plant suiwering begin kan word.

5.1.1.2. die land kommersieel en nie vir moere aangewend word indien die

na-kontrole te hoog is.

5.1.2. Plant skoon moere verder as 500 meter van besmette bronne af.

5.1.3. Beheer opslag in ou lande effektief.

5.1.4. Beheer luise ook in nie-moer aanplantings.

5.2. Plant gedurende tye en plekke wanneer en waar virus/vektor druk so laag as

moontlik is.

5.3. Besoek lande waar moere geproduseer word 4 weke en 8 weke na opkoms om die

voorkoms van virusse en vektore te kontroleer.

5.4. Verwyder besmette plante voor knolle 30 mm bereik en indien later moet knolle ook

verwyder word.

5.5. Verhoed hergroei na loofdood.

5.6. Vehoed die voeding van luise op spruite van moere voor plant.

5.7. Beheer vektore effektief.

5.7.1. Plant met aldicarb of imidaklopried om te verseker dat plante reeds met

opkoms beskerm is.

5.7.2. Volg ‘n chemiese beheer program met ten minste weeklikse bespuitings tot

loofdood. Plante moet 100% beskerm wees van opkoms tot loofdood.

5.7.3. Dien slegs geregistreerde luisbeheermiddels toe.

5.7.4. Gebruik die volle dosis soos op etikette aangedui.

5.7.5. Doen blok bespuitings van 2 tot 3 spuite na mekaar met dieselfde aktiewe

groep en wissel dit dan af met ander groepe.

5.7.6. Probeer om dieselfde aktief nie meer as 4 keer per seisoen toe te dien nie

om die opbou van weerstand te verhoed.

5.7.7. Gebruik ‘n pH buffer in die spuitmengsel.

5.7.8. Spuit gifmengsels so gou as moontlik na aanmaak om afbreek van aktiewes

te beperk.

5.7.9. Maak seker oor die mengbaarheid van verskillende middels.

Verwysings:

• “Potato Diseases”, NIVAA, Holland.

• “The Potato”, Burton W.G.

• “Potato Health Management”, Randall C. Rowe.

• “Chips”, September/Oktober 2003,p.45.

• “Chips”, Mei/Junie 2004,p.44.

Let daarop dat die inligting in hierdie dokument in goeder trou gegee word as bestuurs hulpmiddel. Finale

verantwoordelikheid rus egter by die produsent en daarom kan die FPD Groep geen aanspreeklikheid aanvaar vir verliese

wat mag voorkom deur die gebruik van hierdie inligting nie.

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!